Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
Algemene navorsblad, met foto's en staaltjies.
G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
Die Andrew Murray Vereniging van Suid-Afrika se tweetalige webwerf met inligting oor reünies, stamvaders, geslagslyne en foto's.
Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
|