Montagu. 'n Lieflike plek om te bly en ons gasvryheid te geniet. Dubbelkamers, heerlike ontbyte, formele sitkamer, TV kamer, swembad, braai en velige parkering. Naby restourante, slegs 2 ure vanaf Kaapstad.
[Flash nodig] Phillipolis in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika. Inligting oor die Van der Post-sentrum, die kunstenaarsoord, foto's, die laerskool en die dorpie.
[Flash nodig] Reisjoernaal deur Jens Friis, met reise van oor die hele wêreld. Foto's en reisverhale.
Selfsorgwoonstel op die strand in Hartenbos, digby Mosselbaai in Suid-Afrika.
Selfsorgeenheid by Hibberdene, KwaZulu-Natalse suidkus, Suid-Afrika.
Intydse soek- en besprekingsfasiliteit vir beskikbare akkommodasie by Suid-Afrikaanse gastehuise en B-en-O's.
Selfsorgverblyf met see-uitsig in Yzerfontein, digby Kaapstad. Webwerf in Engels en Afrikaans.
Vakansieoord in die Drakensberg, Suid-Afrika. Tweetalige webwerf.
Onafhanklike reisopsies vir Suid-Afrikaners.
Eiendomsadministrasie en -verhuring, asook reisplanne en besprekings vir reise na Portugal.
|