Geleë in Somerset-Wes. Tweetalige werf oor kultuur, administrasie, prospektus, sport en roosters, en 'n nuusbrief.
Geleë in Centurion. Akademie, skaak, briewe, foto's, kultuur, skoollied deur Koos Doep, sport, en missiestelling.
Geleë in Pretoria. Akademie, sport, sosiaal, kultuur, alumni en kontakbesonderhede.
Oudskolierebond se algemene nuus en inligting oor die skool se 80-jarige bestaan.
[Flash nodig] Geleë in Centurion.
'n Afrikaanse private skool met Chritelike beginsels aan die Oos-Rand in Gauteng.
Geleë in Pretoria. Amptelike werf met bladsy oor wat die skool bied, hul borge, en skoolprogram en skoolreëls.
Geleë in Vrijzee, Goodwood. Inligting oor die skool, ouers-onderwyser-kommunikasie, en foto's.
Afrikaanse private laer- en hoërskool geleë in Kroonstad. Inligting oor aktiwiteite en kurrikulums.
Nuus, sport, akademie en kultuur, prestasies, ouers en personeel, en borge.
|