Christelike portaal vir Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon en werk. Afrikaanse kerkaktiwiteite oorsee.
Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees.
Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
Oorsig oor die herlewingsgebeurtenis wat in 1995 in Pensacola, Florida, VSA plaasgevind het. Met foto's en artikels.
Die bespreking van allerlei sake wat Christene raak. Werf tweetalig.
Tweetalige werf vir dié gratis Christentydskrif, met argief.
Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke.
Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
|