Dirk Muller se reeks artikels oor die openbaring van die mens van die sonde, van die antichris en van die Christus.
Afrikaanse christelike werf met gebedsversoeke en godsdienstige artikels.
Louis en Annatjie de Kock, pastorale sielkundiges vir enige soorte emosionele probleme.
Resensie en inligting oor Dirk van Vuuren se boek oor die verskil tussen Suid-Afrikaanse swartes se voorvadergeeste en die christelike god.
Dr JR Visser se Afrikaanse artikel op die Nederlandse werf van die Centrum voor Bijbelonderzoek.
Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp.
[Flash nodig] Afrikaanse christene in Londen, VK wat die Free Church of Scotland daar bywoon. Inligting oor sendingaksies en jeuggroepe.
|