Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings.
Pieter en Wilna van Vaalpark. Foto's, mannekampte, Jesus-bladsye en gesinsbladsye.
Marlene en Arno van Kanada se portaal.
Chris en Joey se enkelbladsy met allerlei inligting.
Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep.
Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië.
Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum.
Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's.
World /
Afrikaans /
Samelewing /
Persoonlike_webbladsye
|