Pieter en Roy, 'n gay christelike paartjie. Inligting oor gay adventiste. Werf in Afrikaans, Engels en Duits.
Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf.
Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels.
Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland.
Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens.
Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent.
World /
Afrikaans /
Samelewing /
Persoonlike_webbladsye
|